Tagged: Gesamentlike aanbidding
Danie vra: Elke keer as ons opgeroep word om te gaan saamtrek oor iets wat ons raak, of daar is een of ander krisis en ons word opgeroep om te gaan bid of om massa-saamtrekke en protesoptredes te hou om...
True religion is like the smallpox. If you get it, you give it to others and it spreads. —C.T. Studd
Gesamentlike aanbidding
Is dit nodig? Is dit nie voldoende as ek my afsonder en God aanbid nie? nee. Gesamentlike aanbidding speel ‘n onontbeerlike rol om die geestelike vuur in my aan te blaas en aan die brand te hou. Ware aanbidding is ‘n ondervinding van die hart. “There’s an element of worship and Christianity that cannot be experienced in private worship or by watching worship. There are some graces and blessings that God gives only in the ‘meeting together’ with other believers” (Don Whitney – Spiritual Disciplines). Wat is hierdie graces and blessings waarvan hy hier praat. Hier is ‘n paar: