Soeker na God se Woord – Hermie van Zyl
Leser vra: Ek het my hele lewe lank nooit God se Woord gelees of geken nie. In die huis was nie so iets soos godsdiens of kerk van enige aard nie. Ek is vandag 57, en probeer dinge optel. Al...
Leser vra: Ek het my hele lewe lank nooit God se Woord gelees of geken nie. In die huis was nie so iets soos godsdiens of kerk van enige aard nie. Ek is vandag 57, en probeer dinge optel. Al...
The old Adam must literally be drowned anew every day. – Emil Brunner
Die Christelike geloof teenoor godsdiens
Ken Blanchard bekende skrywer (We are the Beloved) vertel van ‘n ete wat hy en Bill Hybels saam gehad het. Blanchard val weg met die vraag: “Hoekom die oersonde? Dit is te negatief?” Bill Hybels verduidelik vir hom die verskil tussen die Christelike geloof en godsdiens.
No man should judge unless he asks himself in absolute honesty whether in a similar situation he might not have done the same. -Viktor Frankl, skrywer, neuroloog en psigiater (1905-1997) Is my godsdiens iets wat ek privaat kan uitleef? Diegene...
Talent develops in tranquillity, character in the full current of human life. –Johann Wolfgang von Goethe, digter, dramaturg en filosoof (1749-1832)
Het ons ons godsdiens afgewater? En nou? (2)
Daar het die afgelope aantal jare heelwat boeke verskyn waarin gesê word dat die kerk sy boodskap afgewater het. (Michael Horton se Christless Christianity en David Platt se Follow Me. A call to die; a call to live is goeie voorbeelde hiervan) Ons aanvaar sekere waarhede en bid die sondaar se gebed en glo alles is reg – ons is nou Christene. Maar dit is nie waar nie.
Ons gaan nou aan met die derde vraag.