Vraag oor Goedertierenheid – Johann Voges
‘n Leser vra: Boodskap Teks:1) Hoeveel keer kom die woord “Goedertierenheid” in die Bybel voor?2) Wat is die boodskap van God se Goedertierenheid? Antwoord Dr Johann Voges ant woord: Die woord “goedertierenheid” is ‘n leenwoord uit ‘middel Nederlands” wat veral...