Groot Doop – Francois Malan
‘n Leser vra: My verloofde is groot gedoop, ek as baba in n NGK. Mag ons in n NGK trou? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Julle mag in die NG Kerk trou. Die huwelik is, wat die staat betref ’n...

Johannes vra:
Vrede vir julle. Ek wil graag weet oor groot doop. Ek het gedink ek verstaan alles omtrent dit, maar die ding wat my geweldig pla, is dat indien ek tot bekering gekom het, en die besluit geneem het om my te laat “grootdoop” in my swembad waar ander mense ook gewoonlik gedoop word, as teken tot my/ons verbintenis tot ‘n lewe saam met ons Vader, nou gebeur dit dat van die persone wat so “groot gedoop” is, op ‘n toer na Israel toe gaan en nie kan wag om weer in die Jordaan gedoop te word nie.