Tagged: Heidelbergse Kategisme
Willie vra: In ons geloofsbelydenis staan “om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het” My vraag is: Ons glo dat geredde mense na die Paradys (na Jesus) gaan na die dood en die ongereddes na...
Geloof is kennis – Francois Malan
Pieter vra:
Ek het ’n vraag aangaande Calvyn se siening oor geloof wat ook in die Heidelbergse Kategismus (HK) opgeneem is. (Dit is ’n redelik toegespitse vraag wat spruit uit ’n persoonlike studie oor die aard van geloof, en daarom laat ek dit oor aan u diskresie oor om te bepaal of hierdie die aangewese plek is om dit te vra).