Tagged: Het jy geweet? Wat word van “beendere”?
Het jy geweet? Wat word van “beendere”? – Jan van der Watt
Daar was destyds eerbare en oneerbare begrafnisse. ’n Eerbare begrafnis het beteken dat mense rou oor die gestorwene (vir sewe dae intensief en vir die direkte nabye familie tot ’n jaar lank) en dat die gestorwene in ’n familiegraf begrawe moes word.