‘n Gay Pastoor – Jan van der Watt
’n Leser vra: Ek het ’n gay pastoor,. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Oor die gay pastoor: Die debat oor gays is baie sensitief. Die Bybel (Ou en Nuwe Testament – in die Nuwe Testament met name Paulus)...
’n Leser vra: Ek het ’n gay pastoor,. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Oor die gay pastoor: Die debat oor gays is baie sensitief. Die Bybel (Ou en Nuwe Testament – in die Nuwe Testament met name Paulus)...
Ek wil graag vanuit twee hoeke antwoord, want die saak het natuurlik baie kante: As daar enkele bladsye is wat ek graag uit die Bybel sou wou haal is dit juis hierdie bladsye (natuurlik as ek kon, maar ek kan...
ʼn Leser vra:
‘n Vriendin van my is “Gay.” Sy was nie altyd nie – sy was 14 jaar getroud, ‘n girl ontmoet en verlief geraak op haar. Ek voel dit is my plig om my hand uit te steek na haar en haar te laat verstaan dat daar iemand is as sy iemand nodig het – almal het haar afgeskryf. Is ek verkeerd? Ek glo dit is nie my plek om haar te judge nie – sy gaan eendag verantwoording doen oor haar optrede.
Genetika en molekulêre biologie het belangrike insigte bygebring in die bestudering van menslike gedrag wat met oorerflikheid gepaardgaan. Tog kan dit nooit los van sosiologiese en psigologiese faktore verstaan word nie. Dit gaan dus altyd om die omvang van die invloed en die verhouding van voeding en opvoeding (“nature and nurture”). Maar die mens is ook nie net te definieer in terme van biologie en kultuur nie.