Hoofbedekking van vrouens – Hermie van Zyl
‘n Leser vra: Hoofbedekking 1.1 Wat word bedoel met vroue moet hul hoofde bedek “ter wille van die engele” (1 Kor 11:10)? 1.2 Watter tipe bedekking word bedoel? 1.3 Is die verwysing na enige vrou, of getroude vrouens? Antwoord Prof Hermie...