Gemengde Huwelike – Hermie van Zyl
Boodskapteks: Jy skryf: “Die Bybel is egter duidelik daaroor dat alle mense van een voorvader af stam (Hand 17:26).” Verwar jy nie dalk “nasie” en “ras” met mekaar nie? Handelinge praat duidelik van nasies, nie alle rasse nie. Antwoord Prof...