Inisiatief: die kenmerk van ‘n ware leier
. -Albert Einstein
Inisiatief: die kenmerk van ‘n ware leier
Hoekom neem ek nie inisiatief nie?
Wat is die probleem? Ek is bang ek sal nie die verbintenis kan nakom nie. Lae sin van sekuriteit Ek vermoed dat ek dalk “groener gras” elders sal kry My wil is verlam Ek spandeer my tyd en energie net vir persoonlike gewin Geen oorgawe nie. My verlede maak vertroue moeilik Emosionele bagasie Ek is lui en ongemotiveerd Apatie en neutraliteit Ek is bang ek word verwerp Swak selfbeeld Ek vrees die onbekende Lae selfvertroue Ek wil nie my vryheid verloor nie Filosofie: ek is daarop geregtig Ek wil nie anders as ander wees nie Polities korrek Ek weet nie regtig wie ek is nie Gawes en roeping
Rede