Jesaja – ‘n Sondige volk (42:18-25) – Francois Malan
In 18-25 onderbreek die profeet die heilsaankondiging met ‘n breë beskrywing van Israel se nood in die ballingskap met nadruk op hulle sonde as die oorsaak daarvan. Dan volg 43:1-8 opnuut met die belofte van verlossing. 42:18-20 Hier is die...