Jesaja -Babel deur die Here verwoes (13:6-13) – Francois Malan
13:6-8 Na vers 4 se beskrywing van die geluid van die aankomende leër waarna die leser moet luister, word dit hier dringerder gestel met ‘n opdrag om te huil (heliloe klanknabootsing), om in angs te weeklaag voor die nabyheid van...