Jesaja – Die Here se heiligheid beteken oordeel en hoop (5:1-7) – Francois Malan
Die eerste hoofdeel van Jesaja, hoofstukke 1-12, handel oor die heiligheid van die Here. Die middel-gedeelte daarvan, 5:1-10:4, begin met die toorn van die Here wat nie bedaar het nie (5:24) en sluit daarmee af in 9:8-10:4. Tussenin. 6:1-9:7 vertel...