Jesaja – Die Dag van die Here (2) (2:12-22) – Francois Malan
2:12 Die woorde ’trots, hoog, verhewe’, bekryf eienskappe van God, wat die mens vir homself probeer toëien. Dit is die mens se blywende sonde wat die hele lewe deurtrek, die poging om soos God te wees (Gen 3:5), wat egte...