Die negatiewe reaksie van Jerusalem (56:9-57:13) – Francois Malan
Na die vreugdevolle uitsig op ‘n gemeenskap waarin almal welkom is om saam te aanbid en te lewe uit die genade van die Here, vertel die volgende twee hoofstukke van die negatiewe reaksie van Israel op die uitnodiging, en stippel...