Tagged: JESUS WORD GEKRUISIG EN BEGRAWE
Eerw Dr Darryl H A Schroeder vra: Boodskapteks: In bogenoemde program is die volgende voorgehou oor Jesus se einde: “Jesus het die seun van Pilatus genees. Pilatus het dus opdrag gegee dat Jesus na ’n sekere tyd van die kruis...
Jesus is gekruisig en dit was, soos ons gesien het, nie ‘n eervolle manier om dood te gaan nie. Dit was ook nie outomaties dat mense wat gekruisig is sommer begrawe is nie. Ons moet onthou dat die mense wat...
JESUS WORD GEKRUISIG EN BEGRAWE (5) – Jan van der Watt
deel 3 – Wat is die betekenis van die kruis volgens die ander boeke van die Nuwe Testament (Paulus en Johannes uitgesluit)?
† Die Evangelies sê nie so graag ons moet glo nie, maar verduidelik dit graag – hy sê ons moet Jesus navolg. As voorbeeld van wat dit beteken gebruik hy dit kruis.
JESUS WORD GEKRUISIG EN BEGRAWE (4) – Jan van der Watt
b) Hoe het Johannes die kruis gesien?
- Johannes sien die kruis uit ‘n heeltemal ander lig. Hy lê die klem nie op die vernedering van die kruis nie, maar die kruis is die plek waar Jesus “verhoog” en verheerlik is. Lees die volgende gedeeltes en kyk of jy kan agterkom wat Johannes wil sê: Joh 3:15; 12:22-28, 30-33; 17:1………
………………………………………………………………………………………………………………………………………