Jesus se opstanding – Hermie van Zyl
Thea vra: Het Jesus self opgestaan of is Hy opgewek? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die kort antwoord is dat in die Bybel beide die uitdrukkings “opgestaan” en “opgewek” van Jesus se opstanding gebruik word. Beide verwys na dieselfde...