Tagged: Johannes die Doper
‘n Leser vra: Is Johannes die dooper, dieselfde persoon as, Johannes wat Openbaring geskryf het ? Antwoord Dr Johann Voges antwoord: In veral Lukas lees ʼn mens hoedat Johannes die Doper (Lukas 1), Elizabeth se kind (sy was Maria, Jesus...
Vraag: Zanke vra: In Matteus 11:13 word gesê: “Al die profete en die wet het tot op Johannes geprofeteer, en as julle dit wil aanvaar: Johannes is die Elia wat sou kom.” En in Matteus 17:11 staan daar: “maar Ek...
Jan vra Ek het die artikels oor Johannes die Doper wat in Bybelkennis verskyn, gelees, maar die vraag wat ek oor hom het, het te make met sy persoon. Hier kom ‘n man te voorskyn: hy dra ‘n kleed van...
We ought to read the Scriptures with the express design of finding Christ in them – Johannes Calvyn
Johannes die Doper
Johannes is in die woestyn. Hy gaan deur die hele Jordaanstreek en verkondig: Bekeer julle en laat julle doop en God sal julle sondes vergewe (Lukas 3). Die mense kom in groot getalle na hom toe om gedoop te word. Nou begin die mense wonder: Is Johannes nie miskien die Christus nie? Maar Johannes antwoord: Ek doop julle met water, maar my meerdere kom, en ek is nie eers werd om sy skoene los te maak nie. Hy sal julle met die Heilige Gees en met vuur doop.