Kinders, vaders en jongmense – Francois Malan
Japie vra: Wil Johannes iets besonders vir ons gee deur vir kinders ,vaders en jongmense te skryf. Ek sal baie wardeer as u ‘n verduideliking kan gee oor die gedeelte. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Eintlik verwys die drie terme...