Moet jongmense die fokus van die kerk wees?
Christology is like a nail. The harder you strike it, the deeper it goes – Yemelion Yaroslavsky
Moet jongmense die fokus van die kerk wees?
Moet jongmense tussen 18 en 23 jaar die fokus van die kerk wees? Hoekom? Hier is ‘n paar redes daarvoor:
- Hierdie jongmense stel die geestelike trajek vir hulle hele lewe vas