Die koninkryk van God (1)
He lay in the crib so that you might stand at the altar – die Heilige Ambrosius
Die koninkryk van God (1)
Die tyd het aangebreek en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie (Markus 1:15). Wat beteken hierdie koninkryk waarna Jesus hier verwys. Kom ons kyk eers na twee aspekte van terminologie:
- Koninkryk van God teenoor die koninkryk van die hemel wat ons veral in Matteus kry.