Die korona-virus – Jan van der Watt
Jan vra: Hoe behoort die Christen te reageer op aspekte waar die virus mense se gemeenskap van gelowiges bv deur eredienste en gebedsbyeenkomste inperk. Antwoord Prof Jan van die Watt antwoord: Die vraag van inperking is ’n moeilik en gevarieerde...