Kosse (Levitikus) – Hermie van Zyl
Eric vra: Daar word in die Bybel genoem dat ons nie vark, kreef, mossels, ens, mag eet nie. Wat behels hierdie “koslys” alles? Was dit bedoel vir die Israeliete in die Ou-Testamentiese tyd of is dit vandag nog geldig? Antwoord...