Wat vertel die kruis vir ons?
Flatter me, and I may not believe you. Criticize me, and I may not like you. Ignore me, and I may not forgive you. Encourage me, and I will not forget you. -William Arthur Ward, skrywer (1921-1994)
Wat vertel die kruis vir ons?
Vandag hoor ons baie preke oor die verlossende effek van Christus se dood. Dit is goed en reg so, Ons hoor nie altyd wat die kruis vir ons van God se karakter vertel nie en hoekom die kruis nodig was nie. Byvoorbeeld, as die dood van Jesus nie absoluut noodsaaklik en voldoende was vir die versoening van ons sondes nie, dan is dit baie moeilik om te aanvaar dat God ‘n liefdevolle Vader is.