Tagged: Louwarm Christene
Fanie vra: Ek wil graag bostaande terme in die konteks van Openbaring beter verstaan. Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die terme kom voor in Openbaring 3:15-16, waar die Here aan die gemeente van Laodisea sê dat omdat hulle nie...
Making sense of everything is not an obligation or even a possibility. Acceptance of mystery is an act not of resignation but humility – David Wolpe
Louwarm mense: ‘n Profiel
Francis Chan (Crazy Love: Overwhelmed by a Relentless God ) vra of ons God werklik liefhet. Halfhartig? Louwarm? Hoe lyk so ‘n persoon? Hy beskryf dan ‘n profiel van ‘n louwarm Christen