Die Evangelie volgens Lukas: Jesus word uit die dood opgewek (Luk 24:1-12) – Francois Malan
24:1 Die vers sluit direk by die vorige aan. Die vroue wat vir die Sondagmôre se salwing voorberei het, is baie vroeg skemer op die eerste dag van die week na die graf met (hulle) geurige speserye. Daarmee wou hulle...