Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Vakmanne en Bedrywe(11) – Hennie Stander
Medisyne in die tyd van Jesus In. die Nuwe Testament lees ons van talle soorte siektes. Daar was melaatses, dowes, blindes, lammes, stommes asook mense wat koors gehad het of epileptiese aanvalle gekry het, of aan vrouesiektes gely het, ens....