Die oue weerklink in die nuwe: Die nuwe wet – Jan van der Watt
ii) Die Nuwe wet word van die Berg af aangekondig. Die Evangelie van Matteus is vir mense met ‘n Joodse agtergrond geskryf. Hulle het die Ou Testament geken. Daarom gebruik Matteus graag motiewe uit die Ou Testament wat die lesers...