Moses ontmoet God in ‘n doringbos
“You are the most difficult person you will ever lead.” —Bill Hybels
Moses ontmoet God in ‘n doringbos
Moses was besig om sy skoonpa se vee op te pas toe hy ‘n snaakse verskynsel sien (Eksodus 3). Hy sien ‘n doringbos wat aanhou brand, maar nie uitbrand nie. Hy stap nader om die verskynsel te ondersoek. Maar toe hy naderkom, roep God na hom uit die doringbos. God sê vir hom dat hy sy skoene moet uittrek, want die plek waarop jy staan, is gewyde grond. God openbaar toe sy plan om sy volk uit Egipte te verlos, aan Moses.
Moses vra toe twee baie belangrike vrae: