‘n Ander naam vir Nagmaal – Francois Malan
Vraag ‘n leser vra Ek benodig n ander Naam vir Nagmaal vir n Christelike Taak – 12 Letters – begin met V en eindigmet L Antwoord Prof Francois antwoord VerbondsmaalIn 1 Korinthiërs 11:25 sê Jesus: Hierdie beker is die nuwe...