Onsterflikheid – Hermie van Zyl
Werner vra: Ek lei af dat alles wat God skape (minstens engele en mense) onsterflike wesens is, anders kon God bloot die gevalle engele doodgemaak het en net so sou Hy ook mense wat Hom nie kies nie, kon verdelg...

G’n mens is onsterflik nie, al wil party dit so graag wees. Deur die eeue het baie mense probeer om onsterflik te wees – party het groot grafkelders met reuse grafstene gebou met die hoop dat mense hulle nooit sal vergeet nie, maar tog is hulle gou vergeet; ander het hulleself weer gode laat verklaar met die hoop dat dit hulle sal help om vir altyd daar te wees. Ook dit het nie veel gehelp nie. Dan is daar dié wat jou wil vertel dat al gaan hulle dood, hulle nog by jou gaan kom spook, want hulle gaan aanhou leef… Dit kan nie wees nie, want ons is nie onsterflik hier op aarde nie.