Oorlog – Jan van der Watt
Pieter vra: Is oorlog tussen lande sonde? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: In die Nuwe Testament word passifisme sterk voorgestaan. Neem byvoorbeeld Openbaring: daar word nêrens gesê dat gelowiges wapens moet opneem as hulle vervolg word nie. Hulle...