Die Openbaring aan Johannes – Die draak roep sy trawante (12:18-13:18) – Francois Malan
12:18 Die draak gaan staan op die strand by die see en roep sy gevolmagtigdes uit die see en uit die aarde. In 11:7 is reeds verwys na die dier wat uit die bodemlose diepte verrys om teen die kerk...