Die Openbaring aan Johannes – Die gelowiges as God se getuies in die eindtyd (10:1-11:13) – Francois Malan
Die twee getuies (11:3-13) Die paradoks van ‘n kwesbare en tog beskermde gemeenskap van gelowiges word beskryf met die beeld van die twee getuies wat onoorwinbaar is en tog oorwin word. Die twee word saamgestel uit Ou-Testamentiese tipes. Hulle primêre...