Die Openbaring aan Johannes – Die gelowiges as God se getuies in die eindtyd (10:1-11:13) – Francois Malan
Na die oopbreek van die eerste ses seëls met ellende op die aarde in hoofstuk 6, was hoofstuk 7 ‘n verposing met die verseëling van God se gelowiges. Na die eerste ses trompette wat die plae aankondig in hoofstuk 8-9...