Die Openbaring aan Johannes – Die sewende seël en die trompette (8-9) – Francois Malan
8:1-5 Die oopbreek van die sewende seël word voorafgegaan met ‘n halfuur se stilte waarmee die spanning verhoog word. Is dit nou die einde? Dit is ‘n kort verposing in die dag en nag uitroepe van die hele skepping se...