Die Openbaring aan Johannes – Die seëls word oopgebreek (6:1-17) – Francois Malan
Die verhaal van die sewe seëls is verdeel in 4+3=7; vier, die getal van die aarde, vertel die verhaal van die verwoesting op die aarde deur die vier perderuiters (6:1-8); drie, die getal van die hemel, vertel van gebeure in...