Die Openbaring aan Johannes – Sardis (3:1-6) – Francois Malan
Sardis (huidige Sart) lê 48km suid-oos van Tiatira (72km reg oos van Smirna/Ishmir). Dit was die hoofstad van die Lidiese koninkryk (680-547 v.C.) en van sy laaste koning die legendariese ryk Kroesus (wat die tempel vir Artemis in Efese laat...