Die Openbaring aan Johannes – Jesus kom oordeel (22:12-14) – Francois Malan
22:12-19 is Jesus se slotwoorde. Dit word in sewe uitsprake weergegee. 22:12 Die uitspraak van 22:7 word herhaal: ‘Kyk, Ek kom gou!’ Openb 1:1,7 het begin met ‘wat binnekort (gou) moet gebeur…Kyk, Hy kom met die wolke en elke oog...