Die Openbaring aan Johannes – Die vierde seënspreuk (19:9-10) – Francois Malan
19:9 Hierdie loflied word afgesluit met die vierde van die sewe seënspreuke in die boek. Die gaste by die Lam se bruilofsfees is geseën. Dit lyk na ‘n verwarring dat die gemeente beskryf word as die bruid en die genooide...