Die Openbaring aan Johannes – Die dier se tien horings (17:12-18) – Francois Malan
17:12-14 Met die tien horings, wat tien konings voorstel, dui Openbaring hulle totaliteit en volledigheid aan. Die tien konings in hulle verbondenheid aan die dier verteenwoordig die totale aardse teenstand teen die Lam. Daarvoor stel die konings soos een man...