Die Openbaring aan Johannes – Die sesde en sewende engel (16:12-21) – Francois Malan
16:12-14 Die sesde bak word oor die groot Eufraatrivier uitgegooi (die woord ‘groot’ word elf keer in hoofstuk 16 gebruik om die grootheid van die stryd van God se magte teen die dier se mag te beklemtoon). In Openbaring word...