Die Openbaring aan Johannes – Seënspreuk: Twee oeste (14:13) – Francois Malan
‘n Stem uit die hemel kondig die tweede van die sewe seënspreuke in Openbaring aan (1:3; 14:13; 16:15; 19:9; 20:6; 22:7,14): ‘Skryf neer! Geseënd is die dooies wat wat van nou af in die Here sterf…’ Dit is ’n tussenwerpsel...