Die Graf gaan oop en Jesus staan uit die dood op. Die ou era is verby en die nuwe era begin.(4) – Jan van der Watt
Hoe lyk die “historiese gegewens” vir die opstanding? Watter “feite” het ons? a) Volgens die berigte in die Nuwe Testament het niemand gesien hoe Jesus uit die graf kom nie. Al getuienis is die oop graf. Toe Maria en die...