Die opstanding: ‘n Brug tussen twee wêrelde
“A young man who wishes to remain a sound atheist cannot be too careful of his reading. There are traps everywhere.” C. S. Lewis
Die opstanding: ‘n Brug tussen twee wêrelde
Alister McGrath is ‘n wetenskaplike en teoloog. Tans is hy professor in Teologie aan King’s College, London. Hy was ‘n ateïs. Eendag lees hy Plato se Republic. In die boek vra Plato dat ons ons moet verbeel dat ons ‘n groep manne is wat in ‘n grot vasgevang is.