Paulus se evangelie – Francois Malan
Jan vra: 1Kor 15: 3 en 4 sê: Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte; en dat Hy begrawe is volgens die...

Die teenstelling in Handelinge 9:7 en Handelinge 22:9 Dit is vir my so lekker om te sien dat mense die Bybel so fyn lees. Dit beteken iemand het met hulle hele hart en met passie die Bybel gelees en op...
Jan vra: Filippense 3:2 : Let op die honde; let op die slegte arbeiders; let op die versnyding. [Hierdie is die Ou Afrikaanse vertaling.] Wie sou die honde wees waarna Paulus hier verwys? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Honde was...
“Since our goodness cannot reach the Lord…we must exercise it towards the saints who are on earth” ~ John Calvin
By Paulus se dood
Het jy al ooit gedink wat jy op jou grafsteen geskryf wil hê? Morbiede vraag? Ons moet periodiek stop en aan ons lewens dink. In Handelinge 20 gee Paulus ‘n afskeidspraatjie aan ‘n klompie vriende – die ouderlinge van Efese. Dit is eintlik ‘n opsomming van sy hele lewensfilosofie. Hy maak vyf stellings.