Poligamie – Hermie van Zyl
Vraag Dawid was ’n groot Bybelse figuur en Godsman, soveel so dat Jesus uit sy nageslag gebore is. Waarom het hy en Salomo so baie vroue gehad ten spyte van die feit dat God vir Adam net Eva gegee het...

Joyce vra:
In die Ou Testament het mans meer as 1 vrou gehad. Soms baie meer as 1 vrou gehad. En as ‘n vrou nie vir haar man kon kinders gee nie het sy dikwels haar slavin vir haar man gegee om vir hom kinders te baar. Help my asb verstaan waar, wanneer en hoekom dit verander het.
Alwyn vra:
Ek wil graag weet – Dawid was ‘n groot Bybelse figuur en Godsman, soveel so dat Jesus uit sy nageslag gebore was. Waarom het het hy en Salomo so baie vroue gehad ten spyte van die feit dat God vir Adam net Eva gegee het as vrou en vir Noag en sy seuns elk net een vrou in die ark toegelaat het. Waar het die reg geword om meer as een sielsverbintenis te mag hê.
Anton vra:
Hoekom mag mans in die Ou Testament meer as een vrou hê en in die Nuwe Testament het dit verander?