Die raad van God – Herrie van Rooy
Jan vra: Amos 3: 7: Want die Here doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie. In ander skrifte word die raad van God ook vermeld: Jes 46: 10: … wat sê My raad...
Jan vra: Amos 3: 7: Want die Here doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie. In ander skrifte word die raad van God ook vermeld: Jes 46: 10: … wat sê My raad...
Mariana vra: Charismatiese kerke bied deesdae kursusse aan wat mense leer hoe om te profeteer. My vraag: Is dit moontlik? Is daar vandag nog profete? Charismate glo dat, omdat dit die laaste dae is, God deur mense met die gawe...
It is only an infinite God, and an infinite good, that can fill and satisfy the precious and immortal soul of man. –Thomas Brooks
Hoe moet ek die profeteboeke verstaan?
Wat het al hierdie snaakse gebeure waarvan die profete praat nou met ons te doen? Al die afgryslike dele oor oordeel soos in Jeremia en Amos kan ons maar oppervlakkig lees. En wat van die onverstaanbare beelde in Esegiël, Daniël en Sagaria? Daarom spandeer ons maar min tyd aan hierdie boeke.
Profesie/Profeet • Vervulling van profesieë/beloftes
Profesie/Profeet
Ou Testament
Daar is ‘n algemene misverstand oor wat die eintlike taak van ‘n profeet in die Ou Testament was. ‘n Profeet het nie in die eerste plek profesieë uitgespreek oor wat in die toekoms sou gebeur nie. Die hoofsaak van die profeet se taak was om te sê wat die wil van God daar en dan was.