Mense en Redding: Sonde (4) – Jan van der Watt
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Hoeveel maal word mens vergewe en moet mens vergewe? Natuurlik beteken sondebelydenis dat God jou vergewe...