Was daar reuse in die ou tyd? – Fanie Snyman
Jan vra: Op ‘n program “Hoe verklaar mens dit” van RSG voorlaaste Sondag beweer ‘n paleontoloog prof/dr? Jurie van den Heever dat die bestaan van reuse soos beskryf in die Ou Testment liefs met ‘n knippie sout bejeen moet word....